Klub100
Persoonlike lidmaatskap
R100 per maand via Karri
Gewone lidmaatskap is R100 per maand via Karri. Ná die aantekening stuur Klub100 u per e-pos ’n Karri-skakel om die maandelikse R100-debiet op te stel. Dit staan los van ’n sluitkassie-aansoek.