Klub100
Kies hoe u wil bydra. Die twee vorms staan los van mekaar, en los van ’n sluitkassie-aansoek.
R100 per maand
Vir ouers, oud-leerders, grootouers en vriende van die skool.
R5 000 per jaar
Borgskap, met ’n advertensiebord by die skool.