Klub100 · Sluitkassies

Sluitkassies vir u kind

60 Sluitkassies oor

Ons gaan sluitkassies by ons laerskool aanbied om ons leerders te help om hul boeke en sport toerusting veilig en gerieflik te bêre. Ons weet dat swaar tasse en beperkte stoorplek in klaskamers daaglikse uitdagings kan wees. Vir graad 4 tot 7 in 2027, teen R660 per jaar.

Die sluitkassies in die gang by die skool

1Ouer

2Leerders

Elke kind kry een sluitkassie. Die graad is die graad in 2027.

Kind 1

’n Hoë metaalsluitkassie met twee kompartemente bo-op mekaar: blou kas, twee oranje deure met silwer handvatsels, ventilasiegleuwe en ’n naambordjie.

3Prys

R660 per jaar

Een maand is gratis: twaalf maande vir die prys van elf.

4Bepalings

Kanselleer