← Alle projekte
Terrein

Sluitkassies

Foto · Sluitkassies

Een medium sluitkassie per leerder in graad 4 tot 7 in 2027, teen R60 per maand. U bring u eie slot en gee ’n spaarsleutel aan die skool. Die projek word in fases afgehandel sodat die werk nie die skooldag onderbreek nie. Die beheerliggaam en Klub100-komitee keur elke fase goed voordat fondse vrygestel word.

Wat u bydrae doen

Elke maandelikse bydrae gaan in die projekfonds. Wanneer die doelwit bereik is, begin die werk — en ons deel foto’s van die vordering in die nuusbrief.